Welkom by die BNL Ministries
Kwotasie...
Nou, na my teks, om terug te breek op die onderwerp wat ek wil neem: Daar... die vier woorde. Laat ons daar verduidelik. Daar, die heiligste stad in die wêreld, Jerusalem; daar, die godsdienstigste stad in die wêreld. Daar het hulle, die godsdienstigste mense in die wêreld, by 'n godsdienstige fees, die fees van die Pasga. Daar, die godsdienstigste plek, die godsdienstigste stad, die grootste van al die organisasies, die hoof van dit alles, daar het hulle, die godsdienstigste mense in die hele wêreld, van regoor die wêreld vergader. Hulle het gekruisig, die skandelikste dood wat kon wees- 'n persoon kon doodgemaak word- naak, het die klere van Hom gestroop. Hy het die smaad verag. Die kruisigers het 'n lap om Hom gedraai, maar hulle het Sy klere van Hom afgestroop. Die skandelikste... Daar (die grootste godsdienstige stad) het hulle (die godsdienstigste mense) Hom gekruisig (die skandelikste dood) (die kosbaarste Persoon).
William Branham - Die Aanklag 63-0707M
Boodskap hub...Kies jou taal en aflaai gratis boodskappe van Broer Branham.